Wat om te doen wanneer kontantopbrengste verdwyn
Oct 02, 2020
2 minutes
Deur Simon Brown
et meer as ’n jaar gelede het ek oor negatiewe opbrengskoerse geskryf, nadat ek lank oor dié konsep kopgekrap het. My gevolgtrekking was dat ’n negatiewe opbrengs nie so ongewoon is nie. Goud lewer byvoorbeeld effektief ’n negatiewe opbrengs weens uitgawes met die berging en versekering daarvan. Ek het wel tot die slotsom gekom dat negatiewe opbrengste op die lange
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days