Finweek - Afrikaans

Kanse met markrisiko dra vir eers vrug

die groot tegnologie-aandele bly ondanks effense terugsakkings van onlangse hoogtepunte standvastig te midde van baie probleme. Internasionale tegnologiemaatskappy herstel vinniger van vanjaar se pandemie-ineenstorting as ná die markterugslag van 2009.

Destyds was die herstel stadig en huiwerig. Die S&P 500 het eers vier jaar ná 2009 ’n nuwe hoogtepunt bereikomdat die omswaai ’n wye reeks aandele, waaronder groot tegnologie-aandele, geraak het. Vanjaar het die S&P 500 ná ses maande weer teen sy vorige hoogtepunt verhandel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related