Daar’s nog geld te make met goud
Oct 02, 2020
2 minutes
Deur Lucas de Lange
aar kom nog geleenthede om geld te maak met goud en goudaandele, te oordeel na die uitsprake van Citigroup. Dié internasionale bankgroep voorspel dat die goudprys nog voordie einde van die jaarweer’n nuwe rekordvlak kan bereik. Dit het in Augustus ’n hoogtepunt gehaal, maar het sedertdien met sowat 10% teruggesak. Citigroup meen ongeveerdie middelpunt van die huidige opswaai
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days