Uitbranding is nou ’n ‘beroepsverskynsel’
die meesteSuid-Afrikaners ervaartans ’n soort angs – wanneer spanningsdruk net nie ophou nie. Hoewel stres ’n positiewe energie is wat ’n mens soggens laat opspring en jou die heel dag lank aan die gang hou, flits die gevaarligte wanneer die stres in angs omsit.
Die Covid-19-pandemie, langdurige fisieke inperking en stygende angsvlakke, het talle mense oor die randjie van angs tot in uitbranding gedruk. Die Wêreldgesondheidsorganisasie het uitbranding onlangs herklassifiseeras ’n beroepsverskynsel eerder as ’n mediese toestand. Dit het enorme gevolge vir die werkplek, sê Danie duToit, ’n geregistreerde bedryfsielkundige.
“Uitbranding sal waarskynlik ’n beroepsiekte word wat deur werkverwante stres meegebring is. Werkgewers sal dus waarskynlik daarvoor verantwoordelik gehou word, soos met
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days