Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 RUS SAG, PRAGTIGE ENGELTJIE’

Ná die heengaan van klein Mienke Mulder het duisende lesers Huisgenoot se Facebook-blad oorstroom met huldeblyke, liefde en meegevoel

Rus sag, kleine Mienke. Jy was ’n vegtertjie. Dis bitter jammer jy moes op so ’n jong ouderdom van jou gesin af weggeneem word. Ek bid vir julle as gesin. CHRISTELLE

Dis so seer. Daai mensie het so diep in my hart ingekruip; ek het alles oor haar op Facebook gevolg. Sy was ’n vegter en vir altyd ons Mienke-pop. Rus sag, prinses. KARINA

My hart skeur in duisend stukkies. Julle het jul alles vir haar gegee. Sy is nou Jesus se huppelkind. Ek dink aan julle en omvou julle met eindelose simpatie. ELIZE

Ons innige meegevoel aan Mienke se ouers, Ryno en Verna, haar sussies en familie. Mag sy saggies rus in Jesus se arms. Mag Hy jul trane self afdroog. RIANA

Rus; dis in jou gene om lui te wees,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related