Somer-gereed hare
Oct 02, 2020
2 minutes
Deur NTHABISENG MAKHOKHA
DIE PONIESTERT
aak ’n poniestert met ’n kinkel. “Vuil hare is die perfekte basis vir ’n poniestert,” sê Mark Hampton, ’n haarambassadeur vir Toni & Guy. Maak ’n lae poniestert deur die hare terug te kam na die agterkant van jou nek en los ’n klein stukkie daarvan los. Maak vas met ’n haarrekkie, en draai dan die oorblywende los stukkie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days