Weg!

Montagu maak heel

Montagu is daai skoolmaat wat mooi én slim is, provinsiale kleure het in elke sport én boonop gaaf. Dié dorp in die Klein-Karoo bied berge, grondpaaie, blomme, ou geboue, restaurante... En dus voel álmal welkom! Stappers, bergfietsryers, motorfietsryers, rotsklimmers, geskiedenisboffins, smulpape, de lot.

As jy van die Kaap se kant af met Roete 6o in Montagu se Langstraat afry, let jy eerste die goed bewaarde huise en netjiese tuine op. Kaap-Hollandse opstalle staan statig tussen wingerde en boorde. Kerkstraat se Victoriaanse huise vertel die verhaal van die Britse invloed.

Tussen die opstalle wei skape en perde, en leiwater kabbel onderdeur sypaadjies. Donker- en Badskloof in die Langeberg noord van die dorp se strome voed die leidam in die middel van die dorp.

In die broeiseisoen is dié dam ’n regte nes soos al wat gevlerkte is, hier neerstryk, veral ibisse broei by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg2 min read
Ontdek Die Verste Uithoeke Van Namibië
In Namibië voel dit dikwels asof jy die eerste mens is wat deur ’n landskap reis; verplaas na ’n ander, ongerepte era. As dit nog altyd op jou wenslys was om dié verafgeleë dele van ons buurland te ontdek is dié Kunenestreekfotografietoer vir jou. Do
Weg3 min read
Só Werk Die Gids
Dié tariewe is tans: Vir SAOG-lede: R100 p.p., R50 per kind jonger as 16 jaar en vanaf R50 per voertuig in die |Ai|Ais-, Etosha-, Namib-Naukluft-, Dorob-, Waterbergplato- en Skedelkus- nasionale park, Sperrgebiet en die Kaap Kruis-reservaat. Vir die

Related Books & Audiobooks