Wat word van die wildehond?
Oct 02, 2020
2 minutes
SAAMGESTEL DEUR SOPHIA VAN TAAK
![wegza2010_article_114_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7x79g6zc8w85oil6/images/fileH9Q97LMX.jpg)
’n Mooi, bont hond!
Wanneer jy hom sien, weet jy dadelik dis ’n wildehond. Die groot, ronde ore kan dalk maak dat jy hom vir ’n oomblik met die hiëna verwar, maar die wildehond se bont pels vol swart, wit en roesbuin vlekkies lyk soos geen ander dier s’n nie.
Elke wildehond het ’n wit stertkwas en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days