TV Plus Afrikaans

DítKykOnsNou

Naam: Genevieve Terblanche

Pos: Senior skrywer. Ek begin vanjaar vroeër met Halloween.

Ek kyk nou: The Boulet Brothers Dragula (2016-nou), seisoen 2 (van 3) op Showmax.

My mening oor die reeks: Fopdossery, glans en gruwel. Hoewel die reeks nie so glad afgerond is soos RuPaul’s Drag Race (RPDR, 2009-nou) nie, is sy definisie van fop-dos breër en die voorkoms meer avant garde, waartydens die deelnemers verstommend innoverende gruwelgrimeereffekte skep. Die uitdagings is op die gruweltema geskoei. Byvoorbeeld, in episode 1 moet die koninginne hul fopdosssery meng met die konsep van die Cenobites in die 1987-fliek Hellraiser (wat misvorm was volgens die manier waarop hulle geleef en gesterf het). Die straf vir verloor, is om die reeks op jou eie gruwelgeïnspireerde wyse te verlaat Glad nie vir kinders geskik nie.

Dis gemeen – ek het die verfbaltweegeveg in episode 2 oor en oor gekyk terwyl ek gegru en gegiggel het. Bederfbrokkie: Gaan reguit na die einde van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related