Lesse in die liefde
Oct 02, 2020
2 minutes
![tvplusafri201008_article_010_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/5rtp01ouww85oy3m/images/fileXY9960M1.jpg)
Die nuwe realiteitsprogram The Single Wives SA volg ses vroue wat voorheen getroud was en nou op soek is na ’n tweede kans op die liefde. Maar hulle pak nie die reis alleen aan nie, want die aanbieders en die verhoudingafrigter Mapaseka Mokwele en transformasie-afrigter Justin Cohen bied hulle kundige afspraakwenke. Dié dinamiese twee tree op as die enkellopende vroue se towerpeetouers en stuur hulle nader aan hul pasmaat. Maar daar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days