TV Plus Afrikaans

Terug in die ruimte

Die Vlieënde Springbokkie Seisoen 2 Woensdae SABC2 (*192) 19:30 (begin 7 Oktober)

Dis weer tyd vir intrige in die ruimte, en dié keer soek die bemanning van die ruimteskip Die Vlieënde Springbokkie na C-Aarde, waar hulle ’n nuwe woonplek vir die menslike ras wil vestig.

Seisoen 1 van die wetenskapfiksiereeks, het katastrofies geëindig toe die bemanning besef het hulle is op pad na die son, pleks van na B-Aarde soos die plan was. Seisoen 2 begin 707 dae later – in die jaar 2070 – en die tuig, wat vir byna twee jaar rondgedryf het op soek na ’n nuwe koers, is nou op ’n missie om C-Aarde so vinnig moontlik te vind. Maar dit gaan natuurlik nie so maklik wees nie!

MIKROKOSMOS

Seisoen 1 van die reeks was uiters gewild en het 1,7 miljoen kykers gelok (dis soveel soos 7de Laan, 2000-nou, volgens die SABC se,” verduidelik Burgert Müller, vervaardiger van Urban Brew. “Dis ’n wêreld wat in die toekoms geskep word waar mense nie geëtiketteer word nie en waar ras, kleur of seksualiteit geen rol speel nie.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related