Chaos met die tegnologie
Oct 02, 2020
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
![tvplusafri201008_article_025_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7dq7k1gog085oy6b/images/fileZUZMSMKK.jpg)
Die Binneland-kliniek het groot probleme! Misdadige kuberkrakers het beheer oor die hospitaal se rekenaarstelsels verkry en maak groot amok tot die bestuur, personeel en pasiënte se nadeel.
En dit gaan nie so maklik wees om van die parasiete ontslae te raak nie – nie met ’n meesterbrein wat hulle soos marionette gebruik nie.
Wie die meesterbrein is, mag ons nie verklap nie, maar een ding is seker: Dié mens wil Binneland beheer. En as dit beteken om een
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days