Ambisie-probleme
Oct 02, 2020
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
Die argitek Tim du Plooy (Marco Spaumer) is ’n man met groot ambisie, daarom skroom hy nie om ’n geleentheid aan te gryp as dit geld in sy sak gaan bring nie. En die geleentheid wat tans sy aandag trek, is die skatryk sakevrou Wilmien Badenhorst (Isadora Verwey, Brumilda in 2020 in Die Byl, 2016-nou) en die grond wat sy besit. Tim wil dit met alle mag laat ontwikkel, maar so maklik gaan hy dit nie regkry nie – nie met Wilmien
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days