TV Plus Afrikaans

Geregtigheid vir Steve

D it kom voor of die wrede Wendy (Rehane Abrahams) se dae getel is . . . Die spore wat sy toegevee het en haar versteekte geraamtes dreig om onthul te word – veral as dit van Janice (Crystal-Donna Roberts) afhang. Sy het haar mes in vir Wendy, want Janice is oortuig Wendy is verantwoordelik vir haar broer, Steve (Elton Landrew), se moord einde September – en Janice gaan nie rus voor sy dit bewys nie!

WAT LAAS GEBEUR HET

Steve se laaste maande was (Kay Smith). Ou gevoelens het tussen hom en Wendy opgevlam en kort voor lank was hulle verloof. Kort daarna was Steve, Wendy en die skollie (Ceagan Arendse) by ’n bankrooftog betrokke. Alles het aanvanklik goed verloop, tot Woelag met Steve geargumenteer het oor Woe-lag se deel van die buit. In die hitte van die stryery het Woelag verklap hy het op Wendy se bevel dwelms aan die leerders by die Hoërskool Arendsvlei verkoop. Steve was briesend toe hy dit hoor, want hy is hewig gekant teen dwelms en het summier sy rug op Wendy gedraai. En dit het sy verloofde so kwaad gemaak, dat sy hom geskiet het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related