VERBRUIKERS IS OP SOEK NA IETS NUUTS
Oct 02, 2020
2 minutes
— CARIEN KRUGER
FOTO: NEVILLE LOCKHART
![landbouza201008_article_018_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/3g19ytf8zk85oyly/images/fileW8GHJ4UA.jpg)
DIE Covid-19-pandemie het verbruikers se bewustheid van die gesondheidswaarde van produkte versterk.
Dr. Morné Mostert, direkteur van die instituut vir toekomsnavorsing aan die Universiteit Stellenbosch, het op ’n webinaar wat die Suid-Afrikaanse Varkvleisprodusente-organisasie (Savpo) aangebied het, gesê produsente is opgelei om uitstekend
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days