STORTING VAN PASTA BEDREIG PLAASLIKE MARK
Oct 02, 2020
3 minutes
— NICO VAN BURICK
FOTO: AMELIA GENIS
![landbouza201008_article_020_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/23m9g7n0cg85oymh/images/fileUVEQM8PA.jpg)
GENOEG bewyse is in ’n ondersoek van drie jaar ingesamel oor die risiko wat die stygende hoeveelheid goedkoop, ingevoerde pasta vir plaaslike koringboere en die res van die waardeketting inhou, om ’n volledige ondersoek deur die kommissie vir internasionale handelsadministrasie (Itac) te regverdig.
Mnr. Donald MacKay, besturende direkteur van die handelsadviesdiens XA Trade Advisors, sê ’n teenstortingsaansoek teen pasta van Egipte, Letland, Litaue en Turkye is deur vier voedselmaatskappye, Bolux-groep, Namib Mills,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days