VEEDIEFSTAL-GROOTKOP IS ‘GEWOONTEMISDADIGER’
Oct 02, 2020
2 minutes
— FREDALETTE UYS
FOTO: THEUNS BOTHA
![landbouza201008_article_021_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7h3zj8fk7485oyms/images/fileMIAOI3PJ.jpg)
DIE polisie het ’n dubbele slag geslaan deurdat ’n misdadiger wat vir een van die vlaag inbrake by poskantore in die Oos-Kaap aangekeer is, boonop na bewering ook ’n belangrike rol in ’n veediefstalsindikaat speel.
Volgens die is daar gedurende die inperking by 13 poskantore reg oor die Oos-Kaap ingebreek.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days