Landbouweekblad

Skaapvleispryse bly styg, maar wol sukkel nog

Dit is welbekend dat die ekonomie ernstig ingekrimp het weens die drakoniese Covid-19-inperkingsmaatreëls van die staat. Die twee-de kwartaal van 2020 het ’n inkrimping van bykans 17% in ekonomiese aktiwiteite getoon teenoor die vorige kwartaal. Daar is ook ander maatstawwe wat toon dat betaling van lone en salarisse in Julie en Augustus landwyd steeds sowat 30% laer as ’n jaar gelede was.

Landbouproduksie en -verwerking is vrygestel van die inperkings, maar daar bestaan steeds kommer oor wat die nagevolge vir die mark vir landbouprodukte gaan wees.

Hou ook in gedagte dat die ekonomiese insinking nie net tot Suid Afrika beperk was nie. Europa se ekonomie het ook skerp ingekrimp tot ’n negatiewe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Hawekrisis Vorder, Maar Dit Móét Vinniger
TERWYL die meeste uitvoervrugte Suid-Afrika deur die Kaapstad-hawe verlaat, is dit kommerwekkend dat dié hawe as die swakste ter wêreld benoem is. Volgens die jongste houerhaweprestasie-indeks (die CPPI) wat die Wêreldbank en S&P Global opstel, is di
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad5 min read
Australië Se Ysters
Die oorspronklike kolonies in Australië, sommige strafkolonies, was merendeels op die landbou ingestel en het vir naastenby ’n eeu afsonderlik ontwikkel voordat die federale staat soos ons dit vandag ken, in 1901 tot stand gekom het. Toe was daar ree