Landbouweekblad

VEILINGS

PARYS AFRIKA DROUGHTMASTER R480 000

fgesien van ’n Suid-Afrikaanse rekordprys van R480 000 vir ’n Afrika Droughtmastervers op die produksieveiling van Afrika Droughtmaster Genetics, is ’n koei óók teen ’n rekordprys van R350 000 verkoop. Al die diere op die veiling is uitverkoop. Die vers (nr. 18-0190 VOVA, ) is teen R480 000 aan die Hurwitz-boerdery, Davel, verkoop. Die vers is deur mnr. Chippy Watson van Underberg geteel. Die duurste koei is deur On Top Drought-masters van Standerton geteel. Onder, van links, is mnr. Simeon Hurwitz, mnr. Chippy en me. Jane Watson en mnr. Jarren Hurwitz. Die duurste koei is aan Hotspot Cattle, Ventersdorp, verkoop. Die verkoper is On Top

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Byeboere Kry Meer Per Korf, Maar Is Dit Genoeg?
BYEBOERE is dankbaar vir die klein finansiële hupstoot wat hulle kan kry nadat die riglyntarief vir bestuiwingsdienste in die Wes-Kaap verhoog is. Die nuwe riglyntarief wat sedert 25 April van krag is, is R1 266,70 per korf, R145,70 per korf meer. Di
Landbouweekblad2 min read
Wêreldkongres Op Ons Voorstoep
“DIT is ’n bietjie soos om die Wêreldbekerrugbytoernooi vir bewaringslandbou aan te bied, en die beste boere en wetenskaplikes van oor die wêreld heen sal in Kaapstad byeenkom om oor bewaringslandbou te praat.” Só beskryf Chris Burgess, redakteur van
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli