Rapport

Wêreldwye platform vir plaasmoorde

Lidlande van die Verenigde Nasies (VN) in New York kan verwag om binnekort heelwat meer oor onteiening en plaasmoorde in Suid-Afrika te hoor.

Dít volg nadat AfriForum raadgewende status gekry het in die VN se ekonomiese en maatskaplike raad (Ecosoc). Suid-Afrikaanse diplomate het dit nege jaar lank probeer keer.

“Ons is nou geregistreer as ’n nieregeringsorganisasie met spesiale raadgewende status by Ecosoc. Dit gee ons geleenthede en voorregte om ons werk in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
ANC Swaai Om Oor Verdagte Lede
Presies agt weke nadat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het ANC-lede wat aangekla is van korrupsie mag vir geen regeringspos oorweeg word nie, het die party dié besluit herroep. Groot opwinding het geheers toe Ramaphosa op Maandag 31 Augustus in ’n

Related