Rapport

Belê slim: Hier is ’n paar waarhede

Ons kyk vandag na ’n paar belangrike punte oor beleggings. Dis ’n wêreld vol grys gebiede, finansiële slaggate en selfs lokvalle as jy nie versigtig is nie.

Die doel met enige belegging is om eerstens jou kapitaal te beskerm en twee-dens dit te laat groei. Dis behoorlik ’n bekvol gesê in een sin. Kom ons kyk.

As die beskerming van jou geld nie belangrik is nie, is die beste “belegging” wat jy kan maak waarskynlik om te gaan dobbel. Óf jy verloor alles óf jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad

Related