Huisgenoot

HOKAAI NÁ EK INKONK

DALK was dit ’n manier om haar tot halt te roep nadat sy so lank haar álles gegee het: as die ma van ’n babadogtertjie én as ’n aktrise wat amper daagliks lang en uitmergelende ure op die stel verduur.

Oor en oor het dieselfde veeleisende roetine haar bly aftakel. Maar stilhou wou sy nie, erken die aktrise Reandi Grey – nie nadat sy so lank en hard vir haar drome baklei het nie. Toe gebeur dit: Haar liggaam dwing haar tot stilstand.

Ek was moeg en duiselig toe ek by die werk aankom,” onthou Reandi (31) oor ’n dag op die stel van die sepie in Augustus vanjaar. “Maar, nes altyd tevore, het ek dit sommer afgemaak. Ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related