10 KITES regstelwenke
Oct 09, 2020
3 minutes
1 Streperige verbruiner
KITSPLAN Versag die gedeeltes wat nie egalig donker gekleur is nie deur die area te vryf met ’n suurlemoenwiggie of ’n wattekussinkie wat in waterstofperoksied gedoop is. Kleur ligte strepe in deur getinte verbruiningsmiddel met ’n wigvormige grimeersponsie aan te wend. Verf verbronser aan vir ’n kitsresultaat.
2 Ligstrepe in jou hare te lig
Ideaal gesproke moet jy dit by jou haarsalon of deur ’n haarkleurkenner laat regstel. Was intussen jou hare twee
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days