Huisgenoot

Neussproei ontwikkel om virus-oordrag te keer

DIS nie net die entstof teen die coronavirus waaraan tans hard gewerk word nie – wetenskaplikes probeer ook ’n neussproei ontwikkel wat hulle hoop in die stryd teen covid-19 sal help.

Die navorsers van Engeland het ’n studie gedoen waarin hulle die neussproei op frette (’n soort wesel) getoets het. Die idee is dat ’n soort molekule in die sproei met selle in die neus meng om ’n soort skild te vorm – dit “aktiveer” dus die lyf se natuurlike immuunstelsel.

Verskillende groepe frette het verskillende dosisse gekry, en een groep het net ’n plasebo

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol