Kuier

BELÊSÓ JOUGELD

’n Mens hoor altyd van mense wat miljoene rande maak op die aandelemark, maar dit klink gewoonlik soos ’n vergesogte idee vir “gewone mense” soos ek en jy.

Óf jy nou wil spaar vir jou kinders se opvoeding, om jou eie huis te koop óf vir jou oudag, vandag is die dag om te begin. Maar waar begin ’n mens?

“Ek behoort nou al jare aan ’n stokvel saam met ’n paar vriendinne. Dit werk goed vir my, want dit forseer my om te spaar en ek geniet my uitbetaling elke jaar in my verjaardagmaand. Maar ek wens eintlik daar was ’n manier hoe ek meer geld kan maak. Ek hoor altyd van aandele en al daai goete, maar dit laat my kop draai

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related