Landbouweekblad

BOEREKOS IS HIER!

Uit die afdeling: SAKPAS-VLEISSNITTE

Oondgebakte heel skaaprib

■ 1 heel skaaprib
■ Paar vars suurlemoene
■ 80 ml koljandersaad, geskroei en gestamp
■ Sout en varsgemaalde witpeper

Voorverhit die oond tot 170 °C. As die rib baie vetterig is, sny met ’n skerp mes diamantpatrone in die vel aan die vetkant van die rib. Vryf die rib goed in met lekker baie vars suurlemoensap en besprinkel dan mildelik met geroosterde, gestampte koljander, sout en witpeper. Vryf die speserye en sout ook goed in. Sit die rib op ’n rakkie bo-op ’n oondbak (vir die vet wat gaan afdrup) met die vetkant na bo. Bedek eers alles met foelie en sit dit in die oond vir 1-1½ uur, of tot die rib amper sag is. Haal die foelie af en bak verder oop tot die vleis sag en die vet bruinbros is. Druk vars suurlemoensap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o

Related