Klei-oorbelle uit die Kalahari
Oct 09, 2020
2 minutes
HELÉNE BOOYENS
FOTO’S: VERSKAF
![landbouza201015_article_077_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/8hvzuo9vsw86cpn0/images/fileK4GG15LJ.jpg)
Beskryf jou onderneming in ’n neutedop – wat maak Khari spesiaal?
Khari is unieke handgemaakte oorbelle wat by oud en jonk pas. Dit is modern, stylvol en enige uitrusting kan daarmee opgekikker word.
![landbouza201015_article_077_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/8hvzuo9vsw86cpn0/images/fileVKFBRG2V.jpg)
Waar het jy die idee gekry om oorbelle uit klei te maak?
Ek hou daarvan om selfdoenprojekte op die proef te stel.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days