Idees

KALM KERSFEES

Kersfees met sy versierings, geskenke, kuiermense en hope kos laat sommige van ons se oë skitter soos dié seisoen se liggies, terwyl ander se maag behoorlik op ’n knop trek. Ná ’n besige jaar waar ons almal net wil terugsit en ontspan, kan die realiteit wees dat jy harder werk as ooit. Ook dat jy dikwels jou tafel deel met lede van die uitgebreide familie met wie jy nie noodwendig ’n lewensuitkyk deel nie.

Maar vanjaar is anders. Terwyl ek hierdie artikel skryf, weet ons nog nie of ons saam met ons familie sal kan kuier nie. Ons mag dalk nou tussen provinsies reis, maar wie kan vir seker sê of dit so sal uitdraai. Wat ek wel weet, is dat niemand in my familie meer vakansiedae oorhet om te kan kom kuier nie. Wat dalk kan beteken dat ek vanjaar gaan aansit by die tafel sonder om te voel my rug is op breekpunt ná ’n voldag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees4 min read
Huiswaarts
Die professionele sjef Paula Nel is hopeloos te diskreet om uit te lap wie haar bekende kliënte is, maar onder hulle tel van die wêreld se voorste media-, musiek- en rolprentmense. Paula bring tot drie maande op 'n slag op haar grootste kliënt se luu
Idees7 min read
Flossie Die Kat
Al die patrone in Projectarian se nuwe boek, Crocheting Reversible Amigurumi Projects, is omkeerbare karakters wat jy kan omdop om iets anders aan die ander kant te kry. Daar is ook die keuse om dit nie omkeerbaar te maak nie. Die boek bevat 15 amigu
Idees1 min read
Sag In Linne
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 1 dag ♥ patroon op bladsy 94 ♥ 2,5 m linnemateriaal ♥ 1,5 m teenstellende skuinsband van 25 mm ♥ aanstryktussenvoering vir die kraag en belegsels ♥ bypassende masjiengare ♥ 1 knoop 1 Teken die patroon op bladsy 94 op

Related