Idees

DIEGESKENK VANGEUR

’n Mens kan met reg sê reuk is die brein se muse. Die verborge krag van hierdie sintuig kan ’n positiewe effek op jou gemoedstoestand en bui hê, stres verlig, jou selfvertroue ’n hupstoot gee en jou slaappatrone sowel as liggaams- en breinfunksies verbeter.

Reukterapie is reeds etlike jare ’n groot trend in die welstandsbedryf. Navorsing aan die Sense of Smell-instituut onder die sambreel van die Fragrance Foundation in Amerika toon dat ’n mens jou gesondheid en geestelike welsyn kan verbeter deur bewus te wees van hoe sekere geure jou persoonlik affekteer

Volgens die navorsing het ’n geur geen persoonlike betekenis nie, totdat dit geassosieer word met iets wat betekenisvol is. Met die eerste kennisname daarvan vorm ’n mens senuweeverbindings wat die geur vervleg met emosies. Die kapasiteit vir sowel reuk as emosie is gesetel in dieselfde breinnetwerk, die limbiese stelsel. Die reuksentrum is ook regstreeks in verbinding met die hippokampus, die deel van die brein wat nuwe herinneringe vorm

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees4 min read
Huiswaarts
Die professionele sjef Paula Nel is hopeloos te diskreet om uit te lap wie haar bekende kliënte is, maar onder hulle tel van die wêreld se voorste media-, musiek- en rolprentmense. Paula bring tot drie maande op 'n slag op haar grootste kliënt se luu
Idees7 min read
Flossie Die Kat
Al die patrone in Projectarian se nuwe boek, Crocheting Reversible Amigurumi Projects, is omkeerbare karakters wat jy kan omdop om iets anders aan die ander kant te kry. Daar is ook die keuse om dit nie omkeerbaar te maak nie. Die boek bevat 15 amigu
Idees1 min read
Sag In Linne
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 1 dag ♥ patroon op bladsy 94 ♥ 2,5 m linnemateriaal ♥ 1,5 m teenstellende skuinsband van 25 mm ♥ aanstryktussenvoering vir die kraag en belegsels ♥ bypassende masjiengare ♥ 1 knoop 1 Teken die patroon op bladsy 94 op

Related