NAAR, NAAR NAAR
Oct 16, 2020
2 minutes
DEUR COLETTE DU PLESSIS
HEELDAG OGGENDNAARHEID
Oggendnaarheid is ’n verwarrende term, want baie vroue is eintlik die hele dag lank naar. Die naam het waarskynlik sy oorsprong in die feit dat so baie vroue veral vroegoggend ’n naar kol op hul maag het en namate die dag vorder, beter begin voel.
Net soos die tydstip van die dag
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days