Baba & Kleuter

GROOT vrae

Ken jy daardie sinkende gevoel? Julle sit in ’n restaurant en skielik vra jou kleinding kliphard: “Mamma, wat is seks?” Jy kry simpatieke kyke van ander ouers, ’n tiener proeslag en almal wag om te hoor hoe jy hierdie een gaan verduidelik!

Jou kleuter is ’n leergierige wesentjie wat ál meer vrae vra om sy nuuskierigheid te bevredig oor die dinge wat hy by maatjies hoor, op die televisie sien of mense oor hoor praat. Hierdie vrae kan jou onkant betrap, maar jy kan dit juis benut om jou kleinding uit die oogpunt van jul waardestelsel meer van die lewe te leer.

Naomi van Wyk, ’n opvoedkundige sielkundige van Stellenbosch en skrywer van die boek Veilig en vreesloos (LAPA), sê jou kind se vrae gee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t
Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter4 min read
Maak Sin Van Sintuie
Stel jou voor hoe dit moet voel om vir die eerste keer ’n glimlag te sien, ’n hand te voel wat saggies oor jou hare streel, iets soets op jou tong te proe, of om van swaartekrag bewus te raak. Dit is maar net ’n paar van die sintuiglike ervarings waa

Related