Rapport

Sjoe, dis Lucky: Hof stel tweede yslike Prasa-kontrak tersyde

Prasa het ’n verlies van nóg R2,8 miljard vrygespring weens korrupte kontrakte uit die tydperk van Lucky Montana, destyds uitvoerende hoof.

Die kontrakte wat Montana destyds sonder goedkeuring van die Prasa-direksie gesluit het met Siyangena Technologies is Donderdag ná ’n uitgerekte hofsaak in die Gautengse hooggeregshof tersyde gestel.

was in 2015 eerste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid