MARKTE
Oct 16, 2020
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 2,4%, of $3,49/t (R57,83/t), tot $150,99/t (R2 502/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 1,2%, of $1,89/t (R31,32/t), laer. Verwagte pryse: Desember – $155,27/t (R2 573/t), Maart – $158,10/t (R2 620/t), Mei – $159,60/t (R2 645/t), Julie – $160,78/t (R2 664/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,5%, of R53/t, tot R3 480/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 2%, of R67/t, tot R3 378/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 19,7%,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days