Handgemaakte geskenke vir baba
Oct 16, 2020
2 minutes
HELÉNE BOOYENS
FOTO’S: VERSKAF
![landbouza201022_article_075_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/2juba92gg087133d/images/file1WAWAU1K.jpg)
![landbouza201022_article_075_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/2juba92gg087133d/images/filePG8G939I.jpg)
![landbouza201022_article_075_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/2juba92gg087133d/images/fileFEYJXRG0.jpg)
![landbouza201022_article_075_01_04](https://article-imgs.scribdassets.com/2juba92gg087133d/images/fileRIZ2PTBH.jpg)
Wat maak Koester Geskenke so spesiaal?
Koester Geskenke is meer as net nóg ’n aanlyn winkel. Ons koester die genot wat gepaard gaan met die oopmaak van ’n mooi geskenk, die detail wat deesdae verlore gaan met ons besige lewenstyl, die spesiale gevoel wanneer jy ’n unieke gehalteproduk vashou en die wete dat dit deur omgeehande gemaak is. Ons ondersteun ook vroue in ons
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days