Bemeester die regte wêreld virtueel
Oct 30, 2020
4 minutes
Deur Timothy Rangongo
tegnologie vir virtuele realiteit (VR) maak dit vir ons moontlik om omgewings te ontwerp en te simuleer in twee of drie dimensies (2D of 3D) wat interaktief is en in ware tyd verken kan word. VR-kopstukke maak dit moontlik om heeltemal afgesonderd van buitestimuli en in ’n virtuele wêreld verdiep te wees. Dit kan ons ook in situasies plaas waarvoor ons in die regte lewe bang sou wees – en dís waar AxioVR betrokke raak.
“Ons het gevind dat VR ’n perfekte platform is om pasiënte te stimuleer en vrees of ’n reaksie van hulle te ontlok,” sê Gideon Burger, medestigter van AxioVR, oor hoe hulle veilige virtuele omgewings skep waarin pasiënte blootgestel word
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days