Byt vas: Begin 2021 met die regte filters
Oct 30, 2020
3 minutes
Deur Leon Kok
![f0022-01](https://article-imgs.scribdassets.com/9365btbc1s8821cy/images/fileRC8MWYGS.jpg)
![f0022-02](https://article-imgs.scribdassets.com/9365btbc1s8821cy/images/fileOW17JCHO.jpg)
die afgelope tien maande was bes moontlik een van die moeilikste ekonomiese en finansiële tye sedert die Groot Depressie ná die ineenstorting van aandelemarkte in 1929.
As daar ooit ’n tyd was om na basiese beginsels terug te keer, is dit nou. Dit is egter nie altyd maklik om die beste strategieë, fondse en/of aandele te identifiseer om uit ’n moeras soos die huidige een te kom nie.
Tog is daar baie te sê vir die raad van mense soos
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days