Span tegniese hulpmiddels só in vir langtermynverhandeling
Oct 30, 2020
2 minutes
Deur Simon Brown
in die uitgawe van finweek van 22 Oktober het ek gesê hoe ek die eerste keer in meer as ’n dekade weer begin het om plaaslike aandele te verhandel. Sommige aspekte van my indeksverhandeling het hier gehelp (soos die dissipline en risikobestuur), maar aandele is wisselvalliger en vereis ’n ander benadering as die metodes wat die beste vir indeksverhandeling werk.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days