Finweek - Afrikaans

Kies jou beleggingsinstrument

die wêreld verander vinnig en dit kan ’n goeie tyd wees om jou benadering tot batetoewysing ernstig te herondersoek, sê Philip Bradford, beleggingshoof van Sasfin en veelbekroonde portefeuljebestuurder.

Hy wys daarop dat rentekoerse in die 1980’s in Amerika, Brittanje en Europa meestal tussen 10% en 20% was, maar tans nul of selfs negatief is. Plaaslik is dit na aan die laagste vlak in die geskiedenis en sal blykbaar nog lank daar bly.

In dieselfde tydperk het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes