Tot die dood ons skei … met jou kapitaal!
Oct 30, 2020
3 minutes
Deur Marc Lindley
![f0024-01](https://article-imgs.scribdassets.com/yyx6yi4w08821dq/images/fileIR1QRXW9.jpg)
![f0024-02](https://article-imgs.scribdassets.com/yyx6yi4w08821dq/images/fileGDDLEIRZ.jpg)
regulasie 28 van die pensioenfondswet van 1956, wat ontwerp is om aftreespaargeld teen onverstandige blootstelling aan riskanter bates, insluitend buitelandse bates, te beskerm, het in die laaste tyd sommige beleggers gefrustreer. Plaaslike opbrengste kon nie kers vashou met buitelandse opbrengste nie, en party mense het aangevoer dat ’n diskresionêre belegging wat ten volle in die buiteland belê, verkieslik sou wees bo ’n aftree-instrument wat deur regulasie 28 beperk word.
’n Vorige artikel wat deur Ninety One se
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days