Finweek - Afrikaans

Om geld te druk, is gevaarlik

oderne monetêre teorie, of MMT soos dit dikwels genoem word, is ’n nuwe benaming vir ’n ou begrip. Die voorstanders daarvan voer aan dat ’n staat wat ongedekte geld uitreik, nie sy toevlug tot belasting en lenings hoef te neem om sy verpligtinge na te kom nie. Hy kan homself befonds deur eenvoudig geld te druk. Alhoewel daar talle historiese voorbeelde bestaan van onbefondsde fiskale besteding gevolg deur hiperinflasie en ekonomiese ineenstorting, sê die hedendaagse ondersteuners van wat voorheen as ekonomiese dwaalleer beskou sou word, dat dit dié keer anders is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related