Vermy duur foute deur ’n vertroude finansiële adviseur te gebruik
Oct 30, 2020
2 minutes
Deur Adriaan Pask
![f0028-03](https://article-imgs.scribdassets.com/4n6u2gpla88821eh/images/file8WLYUTF1.jpg)
![f0028-01](https://article-imgs.scribdassets.com/4n6u2gpla88821eh/images/fileC8X5NWNB.jpg)
ie Suid-Afrikaanse bedryf het ongelukkig ’n geskiedenis van makelaars wat produkte verkoop het waar die klem vermoedelik meer op kommissieverdienste geval het as om kliënte noodwendig te help. Tog sal dit kortsigtig wees om die waarde van advies net weens dié persepsie te ignoreer en dit dan alleen aan te pak. Beleggers kan in werklikheid gemakliker voel oor adviseurs. Reguleerders werk
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days