Die bul tel kop op
Oct 30, 2020
2 minutes
Deur Lucas de Lange
daar het in die laaste paar weke stil-stil ’n aansienlike verbetering onder die top-100 aandele op die JSE (soos gemeet aan markkapitalisasie) voorgekom.
Dit word weerspieël deurdat 51% van die aandele nou bokant hul 200-daagse eksponensiële bewegende gemiddeldes (EBG’s) lê, wat beteken dat die bul vir die eerste keer vanjaar homself laat geld, al is dit net-net. In Oktober,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days