Finweek - Afrikaans

Teenwinde kan meewinde word

talle vriende, kollegas en kennisse wat ek deesdae ontmoet, blyk heeltemal verlam te wees deur die huidige situasie.

Hul grootste vrees is dat die wêreld se finansiële stelsel op pad is om ineen te stort. Dit word, byvoorbeeld, deur verskillende navorsingsinstellings gesteun wat meen dat hoewel die eerste Covid-19-vlaag verwoesting gesaai het, ’n tweede vlaag baie erger kan wees.

Die ernorme insinking wat kan volg, só beweer hulle, kan ’n groot hap uit jou neseier neem. Hulle stel voor dat jy so gou moontlik met finansiële distansiëring begin om jou geld

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes