Hoe eties is dit om jou werknemers te monitor?
Oct 30, 2020
4 minutes
Deur Amanda Visser
om werknemers se doen en late elektronies dop te hou, is niks nuut nie en aan digitale hulpmiddels daarvoor is daar ook geen tekort nie.
Ná die wêreldwye uitbraak van die koronaviruspandemie het maatskappye dié hulpmiddels egter meer begin inspan – hoofsaaklik weens aanvanklike vrese dat produktiwiteit verlore sou gaan toe duisende mense van die huis af begin werk het. Dit is egter raadsaam dat maatskappye alles uit ’n regs-en etiese oogpunt oorweeg wanneer hulle hulpmiddele in werking stel om werknemers dop te hou.
’n Mens kan nie sommer aanneem iets wat wettig is, is ook eties nie, sê “Apartheid was wettig, maar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days