Finweek - Afrikaans

Vyf foute wat beleggers maak

anneer dit by die bestuur van ons persoonlike beleggings kom, is ons dikwels soveel daarop toegespits om die ‘regte’ ding te doen, of ander wat dit doen, na te volg, dat ons nie besef ons kan in werklikheid ons verdienste verhoog deur klein foutjies vroeg reeds uit te skakel nie. In dié uitgawe bekyk ek vyf sulke foute wat ek meen baie beleggers met die bestuur van hul eie beleggings maak, veral in ’n aandeleportefeulje.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Hou Dit Eenvoudig
ek het onlangs saam met ’n paar beleggers koffie gedrink wat ongeveer tien jaar gelede begin belê het (o ja, alles ooreenkomstig die Covid-19-reëls). Ons het oor ditjies en datjies in die beleggingswêreld gesels, maar toe neem die gesprek ’n interess
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde

Related