Raadsaam om deur die samesweringsteorieë te kyk
Oct 16, 2020
3 minutes
Deur Peet Serfontein
![f0022-02](https://article-imgs.scribdassets.com/7oj0xofn288821u0/images/fileXELEB4WE.jpg)
![f0022-01](https://article-imgs.scribdassets.com/7oj0xofn288821u0/images/fileUQ2ZA0AT.jpg)
van die vreemde verklarings vir die uitbreek en verspreiding van die koronavirus is dat dit saamhang met die onlangse inwerkingstelling van 5G-tegnologie. In krisistye kan samesweringsteorieë so vinnig soos ’n virus versprei. Terwyl die pandemie se greep op die wêreld verskerp het, het ons almal gesukkel, en sukkel ons steeds om die omvang van die situasie te begryp. Die kersie op die koek was 5G.
Nou wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days