Finweek - Afrikaans

Wells Fargo hóés nog vir swak bestuur in die verlede

wells Fargo was eensWall Street se grootste bank en ’n gunsteling van Warren Buffett. Hy besit steeds 3% van die maatskappy. Op sy dag het Wells Fargo ’n markwaarde van meer as $300 miljard gehad, vandag is dit minder as $100 miljard. Die bank het verhandel teen ’n premie op sy tasbare boekwaarde; dit was dieWall Street-bank met die hoogste aanslag toe dit dié maatstaf gebruik het.

’n Skandaal het veroorsaak dat die bank sy premie-aanslag verloor het. Ná die finansiële krisis van 2008, het die bank begin om sy kruisverkoopsake te laat toeneem. Kruisverkoop is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related