Finweek - Afrikaans

Is banke op JSE nog belêbaar?

’n Belangrike oorweging wanneer die beleggingslewensvat-baarheid van verskillende handelsbanke oorweeg word, is dat nie alle JSE-genoteerde banke suiwer Suid-Afrikaans is nie. Insgelyks, is nie alle plaaslik genoteerde banke bloot betrokke by bankdienste nie. Discovery met sy groot versekerings-en mediesefonds-afdeling, en Sasfin met sy groot aandelemakelaar-en welvaartbestuursondernemings, is voorbeelde.

Weens die feit dat nie alle Suid-Afrikaanse banke genoteer is nie – dink aan African Bank – is dit ’n groot uitdaging om ’n vergelyking te tref tussen alle SA banke en om hul onderskeie afskrywingskoste asook hul spesifieke beleggingsgevalle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related