Finweek - Afrikaans

‘ONS EPIDEMIE WAS TAAMLIKERG’

rofessor Salim Abdool Karim, voorsitter van die ministeriële advieskomitee oor Covid-19, sê hy kan “’n boek skryf” oor dinge wat anders gedoen kon geword het in die bestuur van die verspreiding van die siekte in Suid-Afrika, wat op 26 Maart een van die strengste inperkings ter wêreld ingestel het. Hy meen die grootste probleem met wat die land gedoen het, was om die weermag te betrek om die inperking te polisieër, wat in April die lewe van Collins

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes