Finweek - Afrikaans

Hoe om ’n omvattende risikoportefeulje saam te stel

’n Lewensversekeringskontrak word gewoonlik aangegaan tussen ’n kliënt en ’n versekeringsmaatskappy, waar die versekeraar onderneem om ná die dood van ’n versekerde persoon (dikwels die polishouer) aan die aangewese begunstigde ’n bedrag geld te betaal in ruil vir ’n premie.

Afhangend van die voorwaardes van die kontrak, kan bedrae vir ander gebeurtenisse – soos terminale of kritieke siektes – ook betaal word. Ander uitgawes, soos begrafniskoste, kan ook by die voordele ingesluit wees. Ander eisgebeurtenisse kan egter vir die verbruiker verwarrend wees, want party van hulle vereis afsonderlike dekking.

“Soms kan al die dekking geïntegreer wees en soms is dit alleenstaande,” sê Ana Scott, uitvoerende finansiële beplanner by Momentum.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related